Artist: Die Antwoord Album: $O$ Song: Super Evil Typed by: AZ Lyrics Ons is fokken mal Kom ons slag 'n koei Hang hom onderstebo Nou gaan hy lekker bloei Okay mannetjie, tyd vir jou les Yo jissis vrou, waar's die fokken mes? (hier so!!) Fokkit Yes Yes Yes Eugene terror met die 666 My moer my vrou flow is rou Reimpies, skop en donner Maak gou pappie Ons is fokken honger Hou jou bek jou klein frek Waar is jou respek? Haal jou vinger uit jou hol Waar's my fokken zol? Jissis - klein Frikkie, neus vol snot (God asseblief - gooi weg daai vrot rot) Hierso's 'n spliff Pappie Hierdie goed skop Kyk die vol maan! Hierdie kak is aan die gang Almal!! Eugene Terror!!! Dis my fokken naam Put your hands together Kom ons bid saam Super Evil, I am your enemy Super Evil, I am your enemy Klein kappie, kaftan Wat's aan die gang? Spliff in my hand Bokkie aan die kant Groot dagga blaar op my voorkop YO (Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou) Ons is fokken rou Ons is fokken nou Ons is fokken hier Waar's die fokken bier Kom nou seun, eet daardie been Nee dankie pa Ek's 'n vegetarien Jy's 'n fokken poes Kyk jou fokken hemp Wat staan daar, ANC? Is jy getik in jou kop? Ons is die AWB Boerewors, shambok, wys met die vleis Rotgif in my spliff Kaftan wit As ons satan gaan aanbid [cough cough] Raah, kykie wille bulletjie Ma, ek voellie lekke nie Hierso, vat 'n pilletjie Super Evil, I am your enemy Super Evil, I am your enemy Antibiotika is lekker Dit laat my beter voel Aaaah – nou voel ek lekker! Vat 'n sluk van my black alien juice Ek vat 'n fokken sluk Then I transform Ons skud op die dansvloer Get your arse warm Die Beste Vetse Moederfokken Zefste Suid Afrikanse rap-rave master Ninja's on attack, aah Check ons funny rapper Fokken alien soos Wikus van der Merwe Geen fokken skaam Baby, I'm on.. the microphone with a black alien arm Fuck up your brain soos 'n ill kop stamp Fok! Like my fuckin name was Neil Blomkamp Super Evil, I am your enemy Super Evil, I am your enemy Ninja –aka killer prawn Yo-landi Visser – aka fok julle naaiers You know who you are Jou ma se poes in 'n vispaste jar [Sample] "Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie Wat moet die mense van ons dink?" "Man, hulle kan dink net wat hulle wil Ek gee okkie eers om nie"